Home

Welcome to the Heidelberg Gauteng Business Directory. Our aim with this page is to promote our beautiful town. If you want your business added here, please contact us with all your information and a picture of your logo or a relevant photo. We only do businesses in and around Heidelberg. A yearly fee of R350 per year per business are payable, this include the initial uploading of the information. This money is used to pay the hosting and domain admin fee ad to cover the costs of the updating of information.

Welkom by Heidelberg Gauteng se Besigheidsgids. Ons doel met die blad is om ons dorp se besighede te bemark. ‘n Jaarlikse fooi van R350 per besigheid per jaar is betaalbaar. Die fooie word aangewend om jaarlikse webspasie en naam fooie te betaal, sowel as die koste vir die opdatering van inligting. As jy jou besigheid hier wil byvoeg, kontak ons met al die inligting en ‘n gepaste foto of ‘n logo. Sleg besighede in en om Heidelberg sal gelys word.